Diana Ross

Diana Ross
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Diana Ernestine Earle Ross
Geboorte 26 Maart 1944 (1944-03-26)
Detroit, Michigan, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5, insluitende:
Rhonda Ross Kendrick
Tracee Ellis Ross
Evan Ross
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Diana Ross (gebore 26 Maart 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lady Sings the Blues (1972), Mahogany (1975), The Wiz (1978), en Phenomenon (1996).


Developed by StudentB